Die Onsigbare – PJO Jonker 

8 August • 16:00
(45 min)
Free
Banqueting Hall

WITH PJO Jonker GESPREKSLEIER Marliza van den Berg

Jan-Dawid (Jada) Olivier word van kleins af toegelaat om sy kop te volg op die familieplaas genaamd Erfdeel in die Klein Karoo, dig teenaan die Swartberge. Hy het ’n sagte hart en ontferm hom maklik oor mens én dier. Wanneer sy ouers verongeluk, erf hy op jong ouderdom die plaas. Die huishulp Anys word soos ’n moeder vir hom, staan hom lojaal in alles by. Hy probeer aanvanklik sy pa se boerstyl navolg, word selfs op ’n keer as Jongboer van die Jaar aangewys, maar mettertyd vestig hy die Born Free-handelsmerk wat fokus op medisinale kruie. Dinge begin skeefloop … en wanneer hy op ’n dag met die bewustelose, gebroke liggaam van ’n geheimsinnige vrou opdaag, sluit hy die ketting van die plaashek en raak ’n gevangene van sy besluit.

Moontlik gemaak deur NB Uitgewers
Also consider:
Nonhlanhla Yende (mezzosoprano), Charl du Plessis (piano), Werner Spies (double bass), Peter Auret (drums) and the Cape Town Festival Orchestra, conducted by Richard Cock, brings music by Beethoven, Mozart, Vivaldi and Bach to the stage.

9 August • 19:30

Zorada Temmingh (organ) performs works by popular organ composers such as Johann Pachelbel and Léon Boëllmann, as well as some of her own compositions and improvisations on church hymns, followed by a free music discussion in the NGK Park.

9 August • 16:30

Nina Schumann (piano), Megan-Geoffrey Prins (piano), José Dias (piano) and Charl du Plessis (piano) performs thrilling works by Rachmaninoff, Schubert, and even unexpected gems by John Lennon, blending classical tradition with a contemporary twist for an unforgettable piano extravaganza.

8 August • 19:30