Historiese wandeltoer

Op dié gemaklike staptoer word daar besoek afgelê by belangrike argitektoniese geboue op Oudtshoorn. Een hiervan is die N.G. Moederkerk waar bouwerk in 1860 begin het en in 1879 voltooi is. Dra gemaklike stapskoene en warm klere.