Category:

8 Augustus 2025

Begin jou feesdag met ’n Ontbytkonsert – waar klassieke musiek en ’n heerlike ontbytspyskaart byeenkom. Hierdie gratis konserte word elke oggend tydens die fees aangebied en bied die perfekte kombinasie van inspirerende musiek en ’n ontspanne atmosfeer.

8 Augustus • 08:00

Stap saam met RJ Tours op hierdie historiese wandeltoer en reis terug in tyd na unieke sandsteengeboue, waaronder die eerste Joodse sinagoge op Oudtshoorn, wat in 1888 gebou is en sluit dié insiggewende toer af by Le Roux Dorpshuis.

8 Augustus • 08:00

9 Augustus • 08:00

10 Augustus • 08:00

8 tot 10 Augustus • 09:00 tot 18:00

Liesl Stoltz (fluit), Rosamund Roth (tjello) en José Dias (klavier) speel musiek van Mozart, Goossens en Louise Farrenc, gevolg deur ’n gratis musiekgesprek in die Banketsaal.

8 Augustus • 10:00

Die Little Maestros-konsertreeks is terug en dié keer leer ken ons die harp! Jana van der Walt (harp) en Magdalene Minnaar (viool & aanbieder) bied ’n interaktiewe konsert aan waar klein oortjies die musiek van Mozart, Bach en ander geliefde klassieke komponiste kan verken.

8 Augustus • 12:30

9 Augustus • 12:30

Hierdie toer en proe bied ’n warm, vriendelike en leersame ervaring waar deelnemers leer hoe olyfolie verbou, geoes en vervaardig word. Of jy nou ’n fynproewer van olyfolie is of nie – dit is ’n fantastiese toer vir elkeen wat meer van die bekende De Rustica Olive Estate wil sien.

8 Augustus • 11:00 en 14:00

9 Augustus • 11:00 en 14:00

10 Augustus • 11:00

Petrus de Beer (viool), Renée van der Westhuizen (viool), Emile de Roubaix (altviool) en Anjulie de Vos-Nock (tjello) verweef klassieke en kontemporêre musiek van o.a. Vivaldi, Haydn, Beethoven, Piazzolla, The Beatles en Coldplay, gevolg deur ’n gratis musiekgesprek in die Banketsaal.

8 Augustus • 14:00

PJO Jonker tree in gesprek oor sy boek, Die Onsigbare.

8 Augustus • 16:00

Nina Schumann (klavier), Megan-Geoffrey Prins (klavier), José Dias (klavier) en Charl du Plessis (klavier) speel werke van Rachmaninoff, Schubert en selfs verrassende klanke van John Lennon – ’n simbiose van klassieke tradisie en moderne klank vir ’n onvergeetlike klavier-ekstravaganza.

8 Augustus • 19:30

9 Augustus 2025

Begin jou feesdag met ’n Ontbytkonsert – waar klassieke musiek en ’n heerlike ontbytspyskaart byeenkom. Hierdie gratis konserte word elke oggend tydens die fees aangebied en bied die perfekte kombinasie van inspirerende musiek en ’n ontspanne atmosfeer.

9 Augustus • 08:00

Stap saam met RJ Tours op hierdie historiese wandeltoer en reis terug in tyd na unieke sandsteengeboue, waaronder die eerste Joodse sinagoge op Oudtshoorn, wat in 1888 gebou is en sluit dié insiggewende toer af by Le Roux Dorpshuis.

8 Augustus • 08:00

9 Augustus • 08:00

10 Augustus • 08:00

Oudtshoorn se eie koffiemeester Johan Breunissen neem jou op ’n ontdekkingsreis van koffie in Afrika. Proe unieke koffie uit Afrika, elk met die perfekte pasmaat van droëwors – insluitend gemsbok, volstruis en vlakvark. Moenie hierdie unieke ervaring misloop nie.

9 Augustus • 08:00

8 tot 10 Augustus • 09:00 tot 18:00

Charl du Plessis (klavier), Petrus de Beer (viool), Renée van der Westhuizen (viool), Emile de Roubaix (altviool) en Anjulie de Vos-Nock (tjello) speel werke van ikoniese komponiste soos Philip Glass, Steve Reich, Arvo Pärt, Max Richter en Michael Nyman.

9 Augustus • 09:30

Juliette Mnqeta in conversation about her book, If The Dead Could Talk.

9 Augustus • 10:45

Die Little Maestros-konsertreeks is terug en dié keer leer ken ons die harp! Jana van der Walt (harp) en Magdalene Minnaar (viool & aanbieder) bied ’n interaktiewe konsert aan waar klein oortjies die musiek van Mozart, Bach en ander geliefde klassieke komponiste kan verken.

8 Augustus • 12:30

9 Augustus • 12:30

Louisa Theart (fluit), Férrol-Jon Davids (klarinet) en Nina Schumann (klavier) speel musiek van Bach, Brahms, Villa-Lobos, Saint-Saëns, John Rutter, Hendrik Hofmeyr en Guillaume Connesson, gevolg deur ’n gratis musiekgesprek in die Banketsaal.

9 Augustus • 13:30

Hierdie toer en proe bied ’n warm, vriendelike en leersame ervaring waar deelnemers leer hoe olyfolie verbou, geoes en vervaardig word. Of jy nou ’n fynproewer van olyfolie is of nie – dit is ’n fantastiese toer vir elkeen wat meer van die bekende De Rustica Olive Estate wil sien.

8 Augustus • 11:00 en 14:00

9 Augustus • 11:00 en 14:00

10 Augustus • 11:00

Zorada Temmingh (orrel) speel werke van gewilde orrelkomponiste, waaronder Johann Pachelbel en Léon Boëllmann, asook van haar eie komposisies en improvisasies op kerkliedere, gevolg deur ’n gratis musiekgesprek in die NGK Park.

9 Augustus • 16:30

Nonhlanhla Yende (mezzosopraan), Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (kontrabas), Peter Auret (tromme) en die Kaapstadse Feeskamerorkes, onder leiding van Richard Cock, bring musiek van Beethoven, Mozart, Vivaldi en Bach na die verhoog.

9 Augustus • 19:30

10 Augustus 2025

Begin jou feesdag met ’n Ontbytkonsert – waar klassieke musiek en ’n heerlike ontbytspyskaart byeenkom. Hierdie gratis konserte word elke oggend tydens die fees aangebied en bied die perfekte kombinasie van inspirerende musiek en ’n ontspanne atmosfeer.

10 Augustus • 08:00

Stap saam met RJ Tours op hierdie historiese wandeltoer en reis terug in tyd na unieke sandsteengeboue, waaronder die eerste Joodse sinagoge op Oudtshoorn, wat in 1888 gebou is en sluit dié insiggewende toer af by Le Roux Dorpshuis.

8 Augustus • 08:00

9 Augustus • 08:00

10 Augustus • 08:00

8 tot 10 Augustus • 09:00 tot 18:00

Féroll-Jon Davids (klarinet), Rosamund Roth (tjello) en Megan-Geoffrey Prins (klavier) neem die gehoor op ’n sielsreis met musiek van Schumann, Muczynski en Brahms.

10 Augustus • 09:30

Willem Anker gesels oor sy boek, Patmos.

10 Augustus • 11:00

Die Voces Cordis-koor, onder leiding van André van der Merwe, tree vir die eerste keer by Klein Karoo Klassique op. Musiek van Andrey Makor, Jacob Handl, Laura Jēkabsone, Jacob Collier, Mia Makaroff en hul eie vertolking van die geliefde Afrikaanse “Voshaarnooi” word ingesluit.

10 Augustus • 12:30