7 Augustus 08:00

8 Augustus 08:00

AANGEBIED DEUR Roydin Engelbrecht van RJ Tours

Vertrek saam met RJ Tours op ’n historiese wandeltoer en reis terug in tyd na vyf van Oudtshoorn se unieke kerke en ander sandsteen-juwele. Hierdie rustige wandeling besoek vyf historiese kerke, wat van buite én binne beskou word en eindig by die C.P. Nel-museum, oorkant die feeskern van Klein Karoo Klassique. Die verlede kry lewe met elke tree deur hartlike stories en interessante feite. Jou kaartjie maak ook ’n bydrae tot die instandhouding van elke kerk wat besoek word.

Het jy al gekyk na:
Begin jou feesdag op ’n rustige noot met hierdie Ontbytkonsert, ’n gratis oggendkonsert wat uitstaande klaviermusiek met die gesellige atmosfeer van die Banketsaal kombineer.

8 Augustus 08:00

Vertrek saam met RJ Tours op ’n historiese wandeltoer en reis terug in tyd na vyf van Oudtshoorn se unieke kerke en ander sandsteen-juwele.

7 Augustus 08:00

8 Augustus 08:00

Koorleiers van die Klein Karoo en Tuinroete word uitgenooi na ’n inspirerende werksessie met een van Suid-Afrika se voorste koorleiers, André van der Merwe.

10 Augustus 08:30