NUUS

Klein Karoo Klassique bied vanjaar saam met uitstaande klassieke musiek ook hope gratis vermaak vir diegene wat die fees wil beleef.
’n Hoogtepunt van Klein Karoo Klassique 2026 is ’n langverwagte terugkeer van die Kaapstadse Filharmoniese Orkes (KFO), wat vir die eerste keer in 13 jaar by die fees te sien is. 
Klein Karoo Klassique bring vanjaar ’n gewigtige aanbod van klassieke musiek na die Klein Karoo, met ’n program wat ’n wêreldpremière én klassieke gunstelinge insluit. 
Maestro Richard Cock en die Kaapstadse Feesorkes is terug op die verhoog by Klein Karoo Klassique. Foto: Hans van der Veen
Mezzo-soprano Nonhlanhla Yende joins the Klein Karoo Klassique stage in Oudtshoorn for the first time. We caught up with her ahead of this debut performance to talk about her repertoire, working with maestro Richard Cock, and the power of performing in an intimate setting.
Klein Karoo Klassique bied vanjaar nie net wêreldklas klassieke musiek aan feesgangers nie, maar ook hope gratis vermaak vir jonk en oud.
“Musiek wat met die hart praat – toeganklik, roerend met diep menslikheid.”
’n Simfonie van snare wag op liefhebbers van klassieke musiek by vanjaar se Klein Karoo Klassique.
’n Diverse feesprogram wag op klassieke musiekliefhebbers by vanjaar se Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn.
Met Peter Martens (tjello), Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (kontrabas) en Peter Auret (tromme)
Met die Suid-Kaap Kinderkoor onder leiding van Jan-Erik Swart en gaskunstenaar Joshua na die Reën
Met Annien Shaw (barokviool), Ralitza Macheva (barokviool) en Rosamund Ender (viola da gamba)
Met die Kaapstad Feeskamerorkes, Samson Diamond (viool) en Richard Cock (dirigent)
Met Lynelle Kenned (sopraan), Stefan Lombard (pyporrel) en Paul Loeb van Zuilenburg (trompet)
Met Nina Schumann (klavier), Esthea Kruger (klavier), Megan-Geoffrey Prins (klavier) en Charl du Plessis (klavier)
Met Samantha Durrant (viool), Sharon de Kock (viool), Jeanne Louise Moolman (altviool) en Anmari van der Westhuizen (tjello)
Met Magdalene Minnaar (sopraan) en Esthea Kruger (klavier)
Ensemble Masana met Mareli Stolp (klavier), Rikus Coetsee (saksofoon) en Handri Loots (fluit)
Berthine van Schoor en Megan-Geoffrey Prins neem die gehoor op ’n eksotiese en verbeeldingryke reis deur verskeie lande van die antieke Sjinese syroete.
“Almal word genooi om die 15de Klein Karoo Klassique hierdie naweek van Vrydag 9 tot Sondag 11 Augustus op Oudtshoorn te vier!”
’n Onvergeetlike musikale reis wag op musiekliefhebbers by die 15de Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn.
Klein Karoo Klassique bied vanjaar ’n spesiale geleentheid gefokus op gesinne, met Little Maestros: Classical Concerts for Families.
Klavierhoogtepunte is volop by die 15de Klein Karoo Klassique, wat van 9 tot 11 Augustus op Oudtshoorn aangebied word.
Die immergewilde Steinway-pianis Charl du Plessis is vanjaar se gasheer by Klein Karoo Klassique. Sluit by hom aan wanneer hy in gesprek tree met kunstenaars na afloop van uitgesoekte uitvoerings.
Sien al tien uitvoerings by Klein Karoo Klassique 2024 met een bekostigbare kaartjiepakket, boonop teen ’n besparing van 25%.
“Vanjaar se Klein Karoo Klassique Galakonsert is ’n pragtige en unieke program, wat ’n paar verrassings insluit en beslis nie misgeloop kan word nie.”
Van ’n spesiaal saamgestelde kamerorkes en immergewilde koor, tot kwartette, trio’s, duette en hope ander musikale verrassings. 
’n Baie unieke uitvoering van Handel se oratorium Messiah is in Desember op Oudtshoorn te sien.
Klein Karoo Klassique 2023 was ’n reusesukses en het alle verwagtinge oortref. Vanjaar se feesprogram het optredes deur van die land se voorste klassieke musici ingesluit en was ’n uitsonderlike ervaring.