7 Augustus 08:00

8 Augustus 08:00

9 Augustus 08:00

KUNSTENAARS Kala Combrink, Magda Faul, Tersia Hoffmann, René Scribante, Gerda Smith, Ian Tainton en Ester Zonnestein AANGEBIED DEUR René Scribante Loft Studio

“ ’n Uitstalling van ons reis na behoort deur kleur.”

Ons is ’n groep vriende van die Tuinroete, wat vreugde vind om saam uit te stal – nooit dieselfde, altyd anders – maar as ’n kollektiewe geheel. Ons gesamentlike liefde vir kuns het ons paaie oor tyd verweef, wat ons laat groei het as vriende- ons doen die lewe saam, op ’n kleurvolle en opregte manier (altyd met goeie koffie in die hand). Die definisie van “kleur” is die lig wat deur ’n objek weerkaats word en ons voel geinspireerd met hoe ons mmekaar weerspieël deur vrienskap en in die diversiteit van ons kuns. Dit is ons, dit is ons kuns, en dit is ons reis na behoort, deur kleur.

083 627 6757 • rene@scribante.com

Het jy al gekyk na:
Begin jou feesdag op ’n rustige noot met hierdie Ontbytkonsert, ’n gratis oggendkonsert wat uitstaande klaviermusiek met die gesellige atmosfeer van die Banketsaal kombineer.

8 Augustus 08:00

Vertrek saam met RJ Tours op ’n historiese wandeltoer en reis terug in tyd na vyf van Oudtshoorn se unieke kerke en ander sandsteen-juwele.

7 Augustus 08:00

8 Augustus 08:00

Koorleiers van die Klein Karoo en Tuinroete word uitgenooi na ’n inspirerende werksessie met een van Suid-Afrika se voorste koorleiers, André van der Merwe.

10 Augustus 08:30