AANGEBIED DEUR René Scribante
Sluit aan by kurator René Scribante vir ’n rondleiding van Klein Karoo Klassique se visuele kuns. Leer meer oor die kunstenaars en die kunswerke wat deel vorm van dié uitstalling onder die tema, In die toonsoort van lig.
Lees meer hier.